Karen Zoid – Afrikaners Is Plesierig Mp3/Mp4 Download-9JABAM

Karen Zoid – Afrikaners Is Plesierig Mp3 audio & Mp4 Video Free Download

Download Free Karen Zoid – Afrikaners Is Plesierig ” MP3 AUDIO | MP4, Lyrics & Skull 320kbps + [Instrumental] On 9jabam

A talented singer and song writer Karen Zoid Recently dropped a new song titled Afrikaners Is Plesierig you will also get the Mp4 and lyrics here

As we all know that we can meditate through music and music also gives us joy thats why Karen Zoid come through with this amazing song which is called Afrikaners Is Plesierig so that you can be happy again.

Stream And Download Karen Zoid – Afrikaners Is Plesierig Mp3 Below:

DOWNLOAD NOW

Karen Zoid – Afrikaners Is Plesierig YouTube Video Mp4 Download

Karen Zoid – Afrikaners Is Plesierig Lyrics Below:

I’d like to introduce myself – Johanna Ertjekollo
And this is the alternative – You was so saf n molo
Haai jy, loop verby – Is mos decadent
Peace brother, give me five of suig jou peperment
Jy’s cool, jy spoel jou mond met Aquafresh
En leer mos al van hip-hop in jou ma se crèche
Ja this is alternative but we’re not primitive
Some het nog hare op hul lyf but we just like to live
In peace
Ekskuus, mevrou, wat gaan nou aan?
Ek wil net weet of is die Internet dan nou te blaam
Oeps! Jou naam, jou naam. I understand madame
Ek ken mevrou, jy’s een van daai’s
Jy is so bietjie skaamAfrikaners is plesierig
Dit kan julle glo
Hulle hou van partytjie
En dan maak hulle so
En dan maak hulle so
Babe is jy nog lief vir my
Babe is jy nog lief vir my
Babe is jy nog lief vir my
Ek gaan iemand anders kry
Luister hier jou yuppie scumJou preconceived millennium man
Ek maak jou kwaad want ek weet ek kan
Gee my nog n vatlap government plan
En die bedelaar staan met sy uitsteek hand
En vra my vir net nog twee rand
Mense vrek oor die hele land
En die res lê op Clifton se strand
En die music is vinnig
Ek raak opgepsyche
If you don’t like it, why don’t you take a hike
Almal is anders. Se maar wat jou pla
Hou net op om vrae te vraAfrikaners is plesierig
Dit kan julle glo
Hulle hou van partytjie
En dan maak hulle so
En dan maak hulle so
Babe is jy nog lief vir my
Babe is jy nog lief vir my
Babe is jy nog lief vir myEk gaan iemand anders vry
I’d like to now excuse myself
Hul sit honde op mense
Ek gaan liewer skape tel
Op radio sonder grense
Ja jy fix my krieket en miskien my rugby
Bobby Skinstad hoe’s daai been?
Ek kyk nie Currie Cup nie
Jy’s cool, jy voel n veer vir global warming
Betogers moet iets anders doen
Pamflette lees is boring
Alles is affirmative, al is jou baas verwant
Kant sou ook geen kant kon kies
So swot maar wyl jy kan
Die bank, die bank, die bank
Vra te veel renteEk speel maar eerder pinball met my 50 sente
Ek het nie pms nie, ek’s net ‘n actual bitch
I like to play my guitar, but I don’t have perfect pitchAfrikaners is plesierig
Dit kan julle glo
Hulle hou van partytjie
En dan maak hulle so
En dan maak hulle so
Babe is jy nog lief vir my
Babe is jy nog lief vir my
Babe is jy nog lief vir my
Ek gaan iemand anders kry

If You have what you want; Check back with 9jabam for the latest updates anytime, please subscribe to our YOUTUBE CHANNEL and join us @WHATSAP & @FACEBOOK PAGE for more updates MP3 song download is also available for your Android and Apple (IPhone) supported.

[NOTE] DON’T MISS THE UPDATES OF NEWLY RELEASED SONGS ESPECIALLY ON FRIDAYS
About 9jabam 1059 Articles
My name is Ezema Anthony, Am the founder and CEO of 9jabam.com,I am a web designer and a blogger from Enugu State but based in Anambra State. This website is designed to bring to you Entertainment, Games, Music and so on

Be the first to comment

Leave a Reply

Your email address will not be published.


*